OPPIPLOT-

Blikbrein Media en MTN maak bekend dat Oppiplot Bloemfontein se nuwe jaarlikse musiek en kuier fees is.

Ons nooi almal uit vanaf 18 jaar en ouer om saam op 1 Junie 2016vanaf 18:00 ‘n ordentlike kuier ‘jol’ te kom geniet met ‘n ou biertjie en ‘great’ musiek soos daar lanklaas was in Bloemfontein.

Met dit nou gese wonder julle seker wie deelneem?

DJ UMPA , The Snowcones en The Black Cat Bones is die kunstenaars. As dit nie genoeg opwinding skep nie is daar nog wat vir julle wag.

Gratis T-Hemde word uitgedeel aan die 1ste 500 mense wat deur die hekke beweeg asook 3 gelukkige kaartjie houers kan met ‘n gelukkige trekking die splinternuwe MTN GO selfoon wen ter waarde van R6 000 elk

Kaartjies beloop teen slegs R50 PP , maar speel vinnig aangesien net ‘n selektiewe hoefeelheid beskikbaar is.

Waar? As jy die R700 uitry in Eeufeesweg verby Northridge Mal 2km aan dan draai jy links by die kragstasie en volg slegs die pad. Borde sal ook as aanduiding dien.

Nou met dit alles gese… Waarvoor wag julle kry jou kaartjies NOU, beskikbaar op MTN ‘online shop’

Justin Schmidt