Jy is modieus
Podieus
Salm

’n Aksent van Londen
New York
Elders

Jy praat net Engels
maar sê in die Uber in Afrikaans
jy praat nie Afrikaans nie,
want jy is Afrikaans

I’m with you, girl

One clap, two clap, three clap, forty?

By clapping more or less, you can signal to us which stories really stand out.