Hannes Wiesedaar is oop deure, wind wat roer deur die vensters van die vertrekeens, warmte en woorde wat geskuur het om die mure se voue nou, verdeel, staan die stilte stil op aangeraakte oppervlaktesMay 10, 2019May 10, 2019
Hannes Wiesedie dag was mooi en dis ’n warm aand maar die frangipani blom tussen my vingers het nie ’n reuk niehonger maar nie vir kos nieMay 10, 2019May 10, 2019
Hannes WieseEk sal nie kan sê presies hoekom ek besluit het ek is nou gereed om ’n aanvaller in die gesig te…Maar dis ook nie waar nie; ek het dit gedink uit noodsaaklike haastigheid uit en na ’n noue ontkoming van baie gruwelike moontlikhede…May 10, 2019May 10, 2019